Welkom by RateMe, of dis wat ons die site vir eers gaan noem. Basies
waaroor die site gaan is oor ons Suid-Afrikaners as mense, al is jy 'n ou of 'n
girl, hier gaan iets wees vir jou.
Die idee agter die site is dat jy, die gewone persoon daar buite 'n foto of twee
van jou op die site kan plaas, dan gaan daar sekere vrae onder die foto
gevra word aan die ouens of girls wat na die foto gaan kyk, hulle gaan jou dan
basies rate volgens 'n punte stelsel, en elke week gaan daar 'n wenner uitgewys
word in verskeie afdelings.
Vir die girls gaan daar afdelings wees soos mooiste bene, mooiste maag,
mooiste gesig, mooiste lyf. Vir die ouens gaan dit wees mooiste lyf, mooiste
gesig, mooiste abs, en mooiste arms.
Ons is nog opsoek na genoeg deelnemers, so as jy belangstel mail gerus 'n foto
met basisie besonderhede soos die stad waarvandaan jy is, jou
ouderdom, jou naam as jy wil, en waarin jy belangstel na
[email protected]
|